Rotse van Liancourt

Rotse van Liancourt
Inheemse naam: 獨島 / 竹島
Die Rotse van Liancourt
Die Rotse van Liancourt
Geografie

Ligging See van Japan/Koreaanse Oossee
Koördinate 37°14′N 131°52′O / 37.233°N 131.867°O / 37.233; 131.867

Totale eilande 90
Hoofeilande Oos-Eiland, Wes-Eiland
Oppervlakte 0,18745 vk km

 169 m

Administrasie
Vlag van Japan Japan
Prefektuur Shimane

Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
Provinsie Noord-Gyeongsang

Die Rotse van Liancourt (Koreaans: 독도 Dokdo 獨島; Japannees: 竹島 Takeshima) is 'n groep betwiste en bewoonde eilandjies in die See van Japan (Oossee in Korea genoem).[1]

Rotse van Liancourt (Takeshima/Dokdo)
Kaart van albei eilande met hul name in beide Japannees en Koreaans

Vanaf die Russies-Japannese Oorlog tot die Tweede Wêreldoorlog het die eilande aan Japan behoort, maar sedert die Tweede Wêreldoorlog is hulle status onduidelik – die meeste besette eilande is aan Japan teruggee, maar hierdie eilande is nie eksplisiet teruggegee nie. Sedert 1951 word die eilande deur Suid-Korea beset, hoewel Japan hulle ook opeis.

  1. (en) Charles Scanlon (18 Maart 2005). "South Koreans vent fury at Japan". BBC. Besoek op 27 Oktober 2024.

Developed by StudentB